速報APP / 圖書與參考資源 / Sasol Natuurlewe vir Beginners

Sasol Natuurlewe vir Beginners

價格:免費

更新日期:2016-01-27

檔案大小:49M

目前版本:1.0

版本需求:Android 2.2 以上版本

官方網站:http://www.penguinbooks.co.za

Email:apps@penguinrandomhouse.co.za

聯絡地址:8A 7th Avenue, Parktown North, Johannesburg

Sasol Natuurlewe vir Beginners(圖1)-速報App

Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.

- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.

- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Sasol Natuurlewe vir Beginners(圖2)-速報App

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Sasol Natuurlewe vir Beginners(圖3)-速報App

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

Sasol Natuurlewe vir Beginners(圖4)-速報App

• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Sasol Natuurlewe vir Beginners(圖5)-速報App